Vlerke vir almal
Автор: Marion Erskine
Год издания: 0000
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het. Ons al vier staan in ’n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig. Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wereld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun. Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aangegaan het oor hierdie insek. Die skoenlapper is ’n simbool van hoop, van lewe. Ek besef nou meer as ooit hoe verskriklik baie ek haar mis.
Sewentienjarige Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind; om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl hy reeds 'n vyand gemaak het van een van die grootste boelies in die skool.
Lembesalmik Almale. Luululuule laulud
Автор: Ago-Endrik Kerge
Год издания:
Omaparane luulekogu, inspireeritud Onne tanava Alma ja tema austaja Einari loost.“Teemade valik on siin laialdane alates armust, valust, motisklustest ja loppedes filosoofilise koikemoistvusega. Tahelepanuvaarsed on tema [Einar Karmiku] tahelepanekud onne, viimse armastuse, saabunud eluohtu roomude kohta jne. Eriti muljetavaldavad on tema melanhoolsed passaazid onneihalusest ja onnetanavalt leitu suhtes. Nagu ta ise uhel nukrushetkel allakirjutanule tunnistas – kui juba Petrarcal oli Laura, miks siis temal, Einaril, ei voi muusaks olla Onne tanava Alma,” kirjutab Ago-Endrik Kerge lembesalmiku saatesonas.
Woud van nege en negentig vlerke
Автор: Carina Stander
Год издания:
Na haar sterk debuutbundel Die vloedbos sal weer vlieg keer Carina Stander terug met ’n ewe indrukwekkende tweede bundel. Mens en natuur, verval en groei, en boosheid en spiritualiteit vleg hier inmekaar. Natuur en emosie gaan hand aan hand en bly gevang in ’n belee ewewig, soos byvoorbeeld in haar gedigte oor swangerskap en geboorte waar biologiese groei en artistieke ontwikkeling tot sintese kom.Die digter het die vermoe om betekenis en klank tot ’n eenheid te verwerk. Sy “konfronteer” die werklikheid in al sy gedaantes, sy dig ru, sy dig wreed, sy dig loutere skoonheid en diep emosie. Dit maak haar werk fris en gelaai met energie.
Ons is nie almal so nie
Автор: Jeanne Goosen
Год издания:
Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangese word om te trek? Deur die oe van ‘n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van die wereld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. Bekroon met die M-Net Boekprys, die CNA-prys en die Rapportprys.
Op vlerke van geloof
Автор: Solly Ozrovech
Год издания:
Op vlerke van geloof is die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk wat strek oor meer as 30 jaar. Dit bevat 366 dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk se Solly Ozrovech: Vertrou op God, skuil by Hom, Hy sal vir jou krag gee sodat jy kan vlieg met arendsvlerke en kan hardloop in die wedloop van die lewe sonder om moeg te word.
Op vlerke van die wind
Автор: Tryna du Toit
Год издания:
Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal.