|
Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangese word om te trek? Deur die oe van ‘n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van die wereld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. Bekroon met die M-Net Boekprys, die CNA-prys en die Rapportprys. Получить ссылку |
Lembesalmik Almale. Luululuule laulud
Автор: Ago-Endrik Kerge
Год издания:
Omaparane luulekogu, inspireeritud Onne tanava Alma ja tema austaja Einari loost.“Teemade valik on siin laialdane alates armust, valust, motisklustest ja loppedes filosoofilise koikemoistvusega. Tahelepanuvaarsed on tema [Einar Karmiku] tahelepanekud onne, viimse armastuse, saabunud eluohtu roomude kohta jne. Eriti muljetavaldavad on tema melanhoolsed passaazid onneihalusest ja onnetanavalt leitu suhtes. Nagu ta ise uhel nukrushetkel allakirjutanule tunnistas – kui juba Petrarcal oli Laura, miks siis temal, Einaril, ei voi muusaks olla Onne tanava Alma,” kirjutab Ago-Endrik Kerge lembesalmiku saatesonas.
Vlerke vir almal
Автор: Marion Erskine
Год издания:
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het. Ons al vier staan in ’n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig. Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wereld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun. Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aangegaan het oor hierdie insek. Die skoenlapper is ’n simbool van hoop, van lewe. Ek besef nou meer as ooit hoe verskriklik baie ek haar mis.
Sewentienjarige Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind; om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl hy reeds 'n vyand gemaak het van een van die grootste boelies in die skool.
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!