|
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te he of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indie aangehou. Sy lot was soortgelyk aan die van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets ’n boeiende beeld van die lewe as ‘’n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid – ook van Boervroue en medegevangenes – en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied ’n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings. Получить ссылку |
Balling the Jack
Автор: Frank Baldwin
Год издания:
Sharp, funny, romantic tale of love and gambling in slacker-generation New York.Tom Reasons is a young man who takes his pay cheque every week and bets it all on a Friday night ball game. Then it’s either champagne or pot-noodles for a week. He’s lost his girl because he couldn’t commit to her and now he regrets it. He hangs out at an Irish bar and plays on the darts team with his pals. One drunken night, he challenges the captain of the meanest, dirtiest team in the league to a money-match. And then doubles the bet. Now the race is on for Tom to come up with the $40,000 stake and get his team to win without telling them how much pressure they are really under! Great suspense, lots of laughs, true romance.
Trompie die vegter (#13)
Автор: Topsy Smith
Год издания:
Die eksamen begin oor tien dae, maar Trompie voel dit is gans te vroeg om nou al te leer, want dan sal ’n mens eenvoudig weer alles vergeet. Rooie en Blikkies besluit om hierdie teorie op die proef te stel, maar Dawie weet soos gewoonlik van beter. Intussen is ’n nuwe seun in die skool besig om ons held se lewe te versuur deur allerhande stories oor hom te versprei. Dit word later duidelik dat hierdie vent Trompie wil dwing om teen hom te baklei, maar die sproetgesig is versigtig vir hom, want hy is groot en sterk en het ’n reputasie as ’n bobaas vegter. Dinge kom egter tot ’n punt wanneer die seun Dawie eendag seermaak. Die Boksombende se Grootkaptein besluit tot hiertoe en nie verder nie – die boelie moet op sy plek gesit word. Omtrent al Kwaggaberg se kinders daag by die dam in die kloof op vir hierdie groot kragmeting. Kort voor die eksamen besluit Trompie om vir Rooie ’n poets te bak. Hy smeer ’n handvol toffies vol gom en neem dit skool toe, maar dan ruk sake handuit en die skool se onderhoof en hoof se kake loop lelik deur!
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!