Скачать книгу - Balling the Jack



Sharp, funny, romantic tale of love and gambling in slacker-generation New York.Tom Reasons is a young man who takes his pay cheque every week and bets it all on a Friday night ball game. Then it’s either champagne or pot-noodles for a week. He’s lost his girl because he couldn’t commit to her and now he regrets it. He hangs out at an Irish bar and plays on the darts team with his pals. One drunken night, he challenges the captain of the meanest, dirtiest team in the league to a money-match. And then doubles the bet. Now the race is on for Tom to come up with the $40,000 stake and get his team to win without telling them how much pressure they are really under! Great suspense, lots of laughs, true romance.


Vegter en balling Vegter en balling

Автор: Chris Schoeman

Год издания: 

Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te he of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indie aangehou. Sy lot was soortgelyk aan die van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets ’n boeiende beeld van die lewe as ‘’n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid – ook van Boervroue en medegevangenes – en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied ’n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings.