Найти книгу: "Huppel en sy maats"


Huppel en sy maats Huppel en sy maats

Автор: W. O. Kuhne

Год издания: 0000

In die middel van die wereld, in die middel van ’n vlei, het ’n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel, en sy een groot begeerte was om tog ’n maatjie te he. Sy oupa beduie toe mooi vir hom hoe hy moet maak om ’n maatjie te kry. En toe Huppelkind doen wat sy oupa se, kry hy meer maatjies as wat hy ooit van kon droom. Hy maak kennis met Fiefman en Diefman, met Vlak-Floors en Vlei-Floors, met Wielie en Walie, met Haak en Steek, met die Boekwurms en die Slaapkousies . . . en met die Wilde Wolman en sy stories oor die Land van Wol en Hare – wolhaarstories as daar ooit was! En dan, natuurlik, met die Stokou Storieman, vir wie mens presies op die regte manier moet vra as jy wil he dat hy vir jou ’n storie moet vertel. Ja, jy moet die WOORDE se: “Orie gedorie Storieman, vertel ’n storie AS JY KAN!” En ’n storie vertel, dit kon W.O. Kuhne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.
De vrouw in de hedendaagsche maatschappij De vrouw in de hedendaagsche maatschappij

Автор: Herman Bavinck

Год издания: 


Praktiline sotsiaalfarmaatsia Praktiline sotsiaalfarmaatsia

Автор: Ain Raal

Год издания: 

Esimene eestikeelne erinevaid meditsiini- ja farmaatsiavaldkondi uhendav kogumik tudengitele ja apteekritele iseravimise ning kasimuugiravimite alaste teadmiste omandamiseks ja tohustamiseks. Raamat annab ulevaate suhtlemisest tervishoius ja ravimsuhtlemisest apteegis ning tutvustab ravimite erinevaid manustamisviise. Kirjeldatakse sagedasemate haiguste voi terviseprobleemide sumptomeid ning antakse uldinfo kasutatavate kasimuugiravimite ning looduslike raviviiside kohta, samuti kirjeldatakse detailsemalt konkreetseid kasimuugiravimeid ja ravimtaimedrooge.Lugemiseks palume kasutada nt selliseid rakendusi: Adobe Digital Edition, Google Play raamat, iBooks, Calibre. Epub3 ei sobi lugemiseks e-ink lugerites ega telefonirakendustes.