Heuning uit die swarthaak
Автор: Donald W. Riekert
Год издания: 0000
In die bundel, wat in 1987 met die Ingrid Jonker-prys bekroon is, bied die digter mooi indrukke van lewe in die Noordweste; fyn beskrywende, gedetailleerde natuurgedigte staan naas verse wat heelwat se oor die mens se verhouding met sy omgewing. Die digter se besonder skerp waarnemingsvermoe is in elke vers aanwesig.
Bitter heuning
Автор: Hermione Suttner
Год издания:
“Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ’n onverbiddelike man, en dikwels onredelik. ’n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.