Найти книгу: "Die rugkant van die bruid"


Die rugkant van die bruid Die rugkant van die bruid

Автор: Rachelle Greeff

Год издания: 0000

’n Eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir die eersteling-bundel.
De nijlbruid De nijlbruid

Автор: Georg Ebers

Год издания: 


Bruid uit die koue Bruid uit die koue

Автор: Ettie Bierman

Год издания: 

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oe was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseel. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in ’n koma in die hospitaal beland.Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in ’n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

Bruid uit die vreemde Bruid uit die vreemde

Автор: Ena Murray

Год издания: 

"Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat die aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy – en haar broer Jacques – spoorloos verdwyn.

Die bruid van Blouberg Die bruid van Blouberg

Автор: Susanna M. Lingua

Год издания: 

Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir ’n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter ’n se het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer?

Die bruidseisoen Die bruidseisoen

Автор: Helene de Kock

Год издания: 

Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesie vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat weet dat die liefde die toets van vier seisoene moet kan deurstaan. In Huwelik in die herfs besluit Amara om Londen toe te gaan om helderheid te kry oor haar gevoelens vir Pieter Cronje en oor sy huweliksaansoek. Die besoek bring haar egter weer in kontak met haar rampspoedige jeugliefde.