Найти книгу: "Die wereld van Charlie Oeng"


Die wereld van Charlie Oeng Die wereld van Charlie Oeng

Автор: Etienne van Heerden

Год издания: 0000

Tian Kilian se ouers is voor sy oe vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees. Eens op ’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se wereld. Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Chinees se skuld en waar begin sy eie aanspreeklikheid? ’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk die ambisieuse verhaal, van die Chinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose “Sy” . . .Die wereld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.
De heele wereld rond De heele wereld rond

Автор: Goeverneur Johan Jacob Antonie

Год издания: 


Charlie Codman's Cruise Charlie Codman's Cruise

Автор: Alger Horatio Jr.

Год издания: 


Charlie to the Rescue Charlie to the Rescue

Автор: Robert Michael Ballantyne

Год издания: 


De Wereld voor de schepping van den mensch De Wereld voor de schepping van den mensch

Автор: Flammarion Camille

Год издания: 


Bonnie Prince Charlie : a Tale of Fontenoy and Culloden Bonnie Prince Charlie : a Tale of Fontenoy and Culloden

Автор: Henty George Alfred

Год издания: