Найти книгу: "Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise"


Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise

Автор: Jurgen Banscherus

Год издания: 0000

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos ’n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie ’n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wereld van kuberkrakers. Hy moet ’n gewelddadige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, maar hoekom lyk dit of die rekenaarskelms hom heeltyd een stap voor is? Hierdie is miskien sy gevaarlikste saak nog.
’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.
Vanemuise vaits Vanemuise vaits

Автор: Mika Keranen

Год издания: 

"Vanemuise vaits" on salaselts Rampsu 11. juhtum.
Eesti Rahva Muuseumis pandi toime jultunud kuritegu – keegi varastas vaartusliku dekoratiivnoa. Varas tegutses Aleksis Kivi «Seitsme venna» etenduse ajal, kui «Uurali kaja» naituse valvesusteem oli valja lulitatud. Muuseumidirektori palvel hakkavad rampslased asja uurima. Kas kurikael on ERMi tootaja, muuseumikulastaja voi hoopis keegi etenduse ajal ringi hulkunud inimestest? Mida kujutab endast Tartu toiduklubi?
Pohjalik detektiivitoo ja vaike kavalus aitavad ka seekord salaseltslastel suudlase kinni nabida.

Crazy speurder. Snaakse speurder Crazy speurder. Snaakse speurder

Автор: СтаВл Зосимов Премудрословски

Год издания: 

In Engeland is daar ’n speurder, Sherlock Holmes en Dr. Watson; In Europa – Hercule Poirot and Hastings; in die VSA, Niro Wolfe en Archie Goodwin.En hier, die Russe, is dit die distrik-generaal Klop en sy nare assistent, korporaal, Incifalapat.Saam sal hulle mekaar nie sien nie, maar dit verhinder hulle nie om kriminele sake te ondersoek nie…Hierdie roman is deur Putin gehou.# Alle regte voorbehou.

Die straatspeurders: Sink of swem Die straatspeurders: Sink of swem

Автор: Janis Ford

Год издания: 

Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorle wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle nie toegee aan hulle eise vir geld nie. Die aksie neem Sizwe na die oop see, maar hy kan nie swem nie! Gelukkig help ’n vriend hom om na veiligheid te stuur en hy word gered. Intussen het die polisie die skurke gevang en die Straatspeurders is weer eens die helde van die gemeenskap. Die sewende boek in die opwindende Die Straatspeurders-reeks

Trompie die speurder (#6) Trompie die speurder (#6)

Автор: Topsy Smith

Год издания: 

Die eindeksamen is naby, maar Trompie is nie lus om te leer nie – hy gaan swem eerder elke middag in die dam. Wanneer hy hoor daar is fietsdiewe op sy tuisdorp, weet die Boksombende se Grootkaptein sommer dadelik waar hulle die gesteelde goedere wegsteek – in een van die grotte bo teen die berg. Trompie en Rooie kom op die skelms af terwyl hulle die fietse op ’n vragmotor laai. Ons held stuur sy maat om die polisie te gaan haal, maar dan vat die diewe die pad en hy klim agterop hul vragmotor. Na ’n lang rit beland hy in ’n Johannesburgse agterbuurt en moet vir sy lewe vlug. Sal Trompie die kanniedood hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader?

Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik

Автор: Jurgen Banscherus

Год издания: 

Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is ’n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind!
Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!