Найти книгу: "Haar naam is Ragel"


Haar naam is Ragel Haar naam is Ragel

Автор: Helena Hugo

Год издания: 0000

Ragel Naude het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer na die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos ’n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer ’n potlood of ’n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie. Maar sy word gedwing om tandarts toe te gaan en daar in die spreekkamer waar sy die eerste keer in maande tussen ander mense sit en luister na hulle gesprekke, besef sy dat sy iets moet doen aan haar willose bestaan. Terug by die huis vat sy hier en daar en gooi goed in tasse en bokse, laai haar kar vol en kies koers sonder om vir iemand te se dat sy weggaan. Vir haar man los sy ’n briefie dat hy haar nie moet soek nie, want sy is weg om haarself te gaan soek. Ragel beland op ’n klein dorpie waar sy met erger verdriet as haar eie te doen kry. Sy ontmoet ’n vrou wie se dogtertjie verkrag en vermoor is en wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Geleidelik leer die twee vroue wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos.
Kumme aastat hiljem, I raamat. Vikont de Bragelonne Kumme aastat hiljem, I raamat. Vikont de Bragelonne

Автор: Alexandre Dumas

Год издания: 

Jarg maailmakuulsatele romaanidele «Kolm musketari» ja «Kakskummend aastat hiljem». I raamat kolmeosalisest valjaandest.

Le vicomte de Bragelonne, Tome I. Le vicomte de Bragelonne, Tome I.

Автор: Александр Дюма

Год издания: 


Le vicomte de Bragelonne, Tome II. Le vicomte de Bragelonne, Tome II.

Автор: Александр Дюма

Год издания: 


Le vicomte de Bragelonne, Tome III. Le vicomte de Bragelonne, Tome III.

Автор: Александр Дюма

Год издания: 


Le vicomte de Bragelonne, Tome IV. Le vicomte de Bragelonne, Tome IV.

Автор: Александр Дюма

Год издания: