Найти книгу: "Geliefd "


Geliefd Geliefd

Автор: Морган Райс

Год издания: 0000

Caitlin en Caleb beginnen aan hun zoektocht naar het ene voorwerp dat de komende oorlog van vampiers en mensen kan tegenhouden: het verloren zwaard. Als een object uit vampiersverhalen, wordt er sterk getwijfeld over of dat voorwerp zelfs maar bestaat. Om ook maar enige hoop te hebben om het te vinden, moeten ze Caitlins afstamming herleiden. Is zij echt De Ene? Hun zoektocht begint met het vinden van Caitlins vader. Wie was hij? Waarom liet hij haar in de steek? Terwijl de zoektocht vordert, worden zij geschokt door wat ze uitvinden over wie ze echt is. Maar zij zijn niet de enigen die zoeken naar het legendarische zwaard. Het Zwarttijverbond wil het ook, en ze komen Caitlin en Caleb op het spoor. Erger nog, Caitlins broertje Sam blijft geobsedeerd met het vinden van zijn vader. Maar Sam merkt al snel dat hij er tot over zijn oren in zit, en dat hij midden in een vampiersoorlog terecht is gekomen. Zal hij hun zoektocht in gevaar brengen? De reis van Caitlin en Caleb neemt hen mee naar een scala aan historische plaatsen – van de Hudson-vallei tot Salem tot het hart van het historische Boston – de plaats waar heksen eens werden opgehangen op de heuvel van Boston Common. Waarom zijn deze plaatsen zo belangrijk voor het vampiersras? En wat hebben ze te maken met Caitlins afstamming, en met wie zij wordt? Maar misschien halen ze het niet eens. De liefde tussen Caitlin en Caleb bloeit op. En hun verboden liefde zou zomaar alles kunnen vernietigen dat ze willen bereiken…Boeken #2–#11 van DE VAMPIERSVERSLAGEN zijn nu ook beschikbaar! GELIEFD, het tweede boek van De Vampierverslagen, en is net zo goed als het eerste boek, VERANDERD, en zit boordevol met actie, romantiek, avontuur en spanning. Dit boek is een fantastische toevoeging aan de serie, en zal zorgen dat je meer van Morgan Rice wil. Als je het eerste boek leuk vond, koop dan dit boek, en word opnieuw verliefd. Dit boek kan gelezen worden als vervolg, maar Rice schrijft op zo’n manier dat je het eerste boek niet hoeft te kennen om dit prachtige deel te lezen. Vampirebooksite. com DE VAMPIERVERSLAGEN heeft een geweldig plot, en GELIEFFD is zeker een boek dat je maar moeilijk zult wegliggen. Het einde was een cliffhanger die zo spectaculair was dat je onmiddellijk het volgende deel wil kopen, om maar te kunnen lezen wat er gebeurt. Zoals je ziet, was dit boek een enorme stap voorwaarts in de serie, en krijgt het dus een volle 10. The Dallas Examiner In GELIEFD bewijst Morgan Rice opnieuw dat ze een extreem getalenteerde verhalenverstelster is… Het boek spreekt aan en is leuk, dus ik genoot er een stuk meer van dan van het eerste, en ik kan niet wachten op het volgende deel. The Romance Reviews
Klassiek reeks: Na die geliefde land Klassiek reeks: Na die geliefde land

Автор: Karel Schoeman

Год издания: 

George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom na sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruines nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in ’n geisoleerde gemeenskap wat na ’n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef. Die roman is in 1972 gepubliseer en met die CNA-prys bekroon. Dit is ook as Promised Land in Brittanje en die VSA gepubliseer, en in Russies en Frans vertaal. Dis sedertdien verfilm.

Geliefde banneling Geliefde banneling

Автор: Annelize Morgan

Год издания: 

Vir Theresa Verhoef, die vaal dogter van Barnard Verhoef vir wie hy geen liefde het nie, lyk die toekoms baie duister. As deel van ’n saketransaksie moet sy met die losbol-buurman Sias Beneke trou, en sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam. Maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei? Toe Theresa Sias kort voor hulle huweliksbekendmaking met sy vorige meisie in ’n omhelsing betrap, weet sy vir seker dat sy nie met die klugspel kan voortgaan nie. Sy jaag die veld koersloos op haar perd in en loop haar trompop vas in die gevreesde El Toro en sy bendelede, wat reeds tien jaar lank ’n skrikbewind voer op Pelgrimsrus en die omliggende delwerye. Toe hulle uitvind wie haar pa is, besluit hulle dadelik dat dit hulle lang verwagte kans is om terug Europa toe te gaan, en hulle eis ’n losprys van tienduisend pond van haar pa. Maar wat gaan hulle doen wanneer hulle uitvind dat Barnard Verhoef nie bereid is om ’n pennie vir sy lelike dogter te betaal nie? En gaan haar jongmeisiedrome van jare gelede bewaarheid word?

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Автор: Elsabe Brits

Год издания: 

Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabe Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. So gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloe het sy duisende lewens gered, en nogtans is sy – 'n ware patriot – in haar eie land onbekend en alleen dood. As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou.

Geliefde heler Geliefde heler

Автор: Malene Breytenbach

Год издания: 

Geert Bouwman kom vir ’n paar maande op Stellenbosch locum. Die Nederlander is nie ’n maklike mens nie en teatersuster Naomi Roux is nie op haar mond geval nie. Dis nie haar verantwoordelikheid om na hom om te sien terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Hy’t gekies om sy ouers en moeilike verloofde saam bring. Boonop het ondervinding haar allergies gemaak vir sulke gevaarlik aantreklike mans soos Geert Bouwman. Die charismatiese kunstenaar David Schonfeld gooi behoorlik sy flikkers vir Naomi en Geert se verloofde, Daphne, is gevaarlik jaloers en besitlik. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor ’n man soos dokter Bouwman?