|
Vir Theresa Verhoef, die vaal dogter van Barnard Verhoef vir wie hy geen liefde het nie, lyk die toekoms baie duister. As deel van ’n saketransaksie moet sy met die losbol-buurman Sias Beneke trou, en sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam. Maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei? Toe Theresa Sias kort voor hulle huweliksbekendmaking met sy vorige meisie in ’n omhelsing betrap, weet sy vir seker dat sy nie met die klugspel kan voortgaan nie. Sy jaag die veld koersloos op haar perd in en loop haar trompop vas in die gevreesde El Toro en sy bendelede, wat reeds tien jaar lank ’n skrikbewind voer op Pelgrimsrus en die omliggende delwerye. Toe hulle uitvind wie haar pa is, besluit hulle dadelik dat dit hulle lang verwagte kans is om terug Europa toe te gaan, en hulle eis ’n losprys van tienduisend pond van haar pa. Maar wat gaan hulle doen wanneer hulle uitvind dat Barnard Verhoef nie bereid is om ’n pennie vir sy lelike dogter te betaal nie? En gaan haar jongmeisiedrome van jare gelede bewaarheid word? Получить ссылку |
Heerser, Rivaal, Banneling
Автор: Морган Райс
Год издания:
Morgan Rice komt wederom met wat een briljante nieuwe serie belooft te zijn. We worden verzwolgen door een fantasie over moed, eer, magie en geloof in je lotsbestemming. Morgan is er weer in geslaagd om sterke personages neer te zetten, voor wie we op elke pagina juichen… Aanbevolen voor de permanente bibliotheek van iedereen die houdt van een goed geschreven fantasy novel. Books and Movie Reviews, Roberto Mattos (over De Opkomst van de Draken) HEERSER, RIVAAL, BANNELING is book #7 in Morgan Rice’ bestverkopende epische fantasy serie OVER KRONEN EN GLORIE, die begint met SLAAF, KRIJGER, KONINGIN (Boek #1) . Nu Delos in puin ligt, zetten Ceres, Thanos en de anderen koers naar de laatste vrije uithoek in het Rijk: het eiland Haylon. Daar hopen ze zich met de laatste vrijheidsstrijders te verenigen, zodat ze het eiland kunnen versterken en een spectaculaire verdediging op kunnen zetten tegen de hordes uit Felldust. Spoedig beseft Ceres dat als ze een kans willen hebben om het eiland te verdedigen, ze meer nodig zal hebben dan gewone vaardigheden: ze zal de spreuk van de tovenaar moeten verbreken en de kracht van de Ouden moeten herwinnen. Om dit te bereiken moet ze alleen de rivier van bloed afvaren, naar de donkerste grot, een plek waar leven noch dood bestaat, en waar ze eerder dood dan levend uit zal komen. Ondertussen is de Eerste Steen Irrien vastberaden om Stephania als zijn slavin te houden en Delos te onderdrukken. Maar de andere Stenen van Felldust lijken andere plannen te hebben. HEERSER, RIVAAL, BANNELING vertelt een episch verhaal over tragische liefde, wraak, verraad, ambitie en lotsbestemming. Onvergetelijke personages en bloedstollende actie nemen ons mee naar een wereld die we nooit meer zullen vergeten, en die ons weer opnieuw verliefd laat worden op fantasy. Een fantasy vol actie, die ongetwijfeld fans van Morgan Rice’s voorgaande novels zal bekoren, evenals fans van werken zoals THE INHERITANCE CYCLE van Christopher Paolini… Fans van Young Adult fictie zullen dit meest recente werk van Rice verslinden en smeken om meer. The Wanderer, A Literary Journal (over De Opkomst van de Draken) Boek #8 in OVER KRONEN EN GLORIE zal binnenkort verschijnen!
Klassiek reeks: Na die geliefde land
Автор: Karel Schoeman
Год издания:
George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom na sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruines nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in ’n geisoleerde gemeenskap wat na ’n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef. Die roman is in 1972 gepubliseer en met die CNA-prys bekroon. Dit is ook as Promised Land in Brittanje en die VSA gepubliseer, en in Russies en Frans vertaal. Dis sedertdien verfilm.
Emily Hobhouse: Geliefde verraaier
Автор: Elsabe Brits
Год издания:
Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabe Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. So gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloe het sy duisende lewens gered, en nogtans is sy – 'n ware patriot – in haar eie land onbekend en alleen dood. As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou.
Geliefde heler
Автор: Malene Breytenbach
Год издания:
Geert Bouwman kom vir ’n paar maande op Stellenbosch locum. Die Nederlander is nie ’n maklike mens nie en teatersuster Naomi Roux is nie op haar mond geval nie. Dis nie haar verantwoordelikheid om na hom om te sien terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Hy’t gekies om sy ouers en moeilike verloofde saam bring. Boonop het ondervinding haar allergies gemaak vir sulke gevaarlik aantreklike mans soos Geert Bouwman. Die charismatiese kunstenaar David Schonfeld gooi behoorlik sy flikkers vir Naomi en Geert se verloofde, Daphne, is gevaarlik jaloers en besitlik. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor ’n man soos dokter Bouwman?
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!