Найти книгу: "Hond se gedagte"


Hond se gedagte Hond se gedagte

Автор: Kerneels Breytenbach

Год издания: 0000

Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te se teesinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wereldbekertoernooi in die jaar 2025? 'n Verrassende, hoogs vermaaklike roman.
Die groot gedagte Die groot gedagte

Автор: Gideon Joubert

Год издания: 

Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? En waar pas God in?

Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Die boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die talle ontdekkings oor die kosmos en kwantumfisika die afgelope dekade. Veral data wat deur die Hubble-teleskoop deurgesend is, het baie teoriee laat wankel.
Bekende oud-joernalis Gideon Joubert bied die inligting pakkend aan vir kenners en leke, en maak met helder, verstaanbare taal selfs ingewikkelde begrippe toeganklik.