Найти книгу: "Fransi en die filmster"


Fransi en die filmster Fransi en die filmster

Автор: Anita du Preez

Год издания: 0000

Die wereld is nie vir sissies nie. Dit weet Fransi Fouche alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reeling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?