Найти книгу: "Ter wille van geluk"


Ter wille van geluk Ter wille van geluk

Автор: Naretha Franken

Год издания: 0000

Die SARR Kliniek het vyf jaar gelede Marina se toevlug geword toe haar lewe in duie stort. Dan sien sy Christiaan van Breda se naam op ’n leer. Dadelik klim die seer en vernedering wat sy so netjies vir die mense om haar – haar ouma, haar kollegas en haar seuntjie – kon wegsteek, terug in haar lewe. Nou voel sy selfs meer magteloos as daardie dag toe sy besluit het om haar rug op haar eksman en sy manewales te keer. Daar is egter ook soveel mooi dinge wat tussen hulle gebeur het, en Marina sukkel om die warboel emosies onder beheer te kry. Sal sy dit regkry om Christiaan se fisioterapeut te wees? Belangriker nog: Hoe gaan sy die groot geheim onthul wat sy al die jare so sorgvuldig bewaar het?
Lodzkie wille fabrykanckie Lodzkie wille fabrykanckie

Автор: Krzysztof Stefanski

Год издания: 


Die Unterhaltung wider Willen Die Unterhaltung wider Willen

Автор: Mor Jokai

Год издания: 


Braut wider Willen Braut wider Willen

Автор: Jen Turano

Год издания: 


Vom unfreien Willen (An Erasmus von Rotterdam) Vom unfreien Willen (An Erasmus von Rotterdam)

Автор: Martin Luther

Год издания: 


Von Zwille bis Hering Von Zwille bis Hering

Автор: Gerhard Seyfried

Год издания: