1 Recce
Автор: Alexander Strachan
Год издания: 0000
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne – superfiks en bomenslik taai – het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor die geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ’n gewese Recce, vertel die volle verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Na jare van mites en geheimhouding gee die boek ’n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.
Recce
Автор: Koos Stadler
Год издания:
Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce's het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroee 1980's die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, 'n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het. Stadler en 'n makker word onder meer gestuur om treinspore in Angola te vernietig en op 'n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas… Telkens staar hy die dood in die gesig. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoens.
Recce
Автор: Koos Stadler
Год издания:
Shrouded in secrecy due to the covert nature of their work, the legendary Recces have fascinated South Africans for years. Now one of these elite soldiers has written a tell-all book about the extraordinary missions he embarked on and the nail-biting action he experienced in the Border War. Shortly after passing the infamously gruelling Special Forces selection course in the early 1980s, Koos Stadler joined the so-called Small Teams group at 5 Reconnaissance Regiment. This subunit was made up of two-man teams and was responsible for numerous secret and highly dangerous missions deep behind enemy lines. With only one teammate, Stadler was sent to blow up railway lines and enemy fighter jets in the south of Angola. As he crawled in and out of enemy-infested territory, he stared death in the face many times. A gripping, first-hand account that reveals the near superhuman physical and psychological powers these Special Forces operators have to display.
1 Recce
Автор: Alexander Strachan
Год издания:
1 Recce. One of the sharpest, most versatile and deadliest specialist units in the South African Defence Force. These men – superfit and unbelievably tough – were dauntless. Time and again they put their lives on the line in covert operations that were mostly conducted under the cover of night, far behind enemy lines. For decades, the participants have kept silent about these secret missions. Now, for the first time, the Recces' legendary commanders reveal details about their many politically sensitive operations. The award-winning author Alexander Strachan, himself a former Recce, tells the full story of 1 Recce's formation, history and role in the Bush War. After years of myth and secrecy, this book provides an inside look at the Recces and the work they did invisibly behind the scenes.
1 Recce, volume 2
Автор: Alexander Strachan
Год издания:
1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se «binnekamer». In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesie en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas springstof in 'n tonnel diep in vyandelike gebied en omskep 'n groot brandstofbergingsplek in 'n Angolese hawestad in 'n vlammehel. Daar was hewige vuurgevegte, oorwinnings, maar ook verliese . . . Die wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het. 1 Recce: Agter vyandelike linies is Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se vervolg op sy topverkoper 1 Recce: Die nag behoort aan ons.