Найти книгу: "Wat het geword van Dinsdag?"


Wat het geword van Dinsdag? Wat het geword van Dinsdag?

Автор: Tinus Horn

Год издания: 0000

Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rerig nie. Hy ontmoet ook vir Michael, ’n verloopte Suid-Afrikaanse Jood met absurde drome vir homself en sy lendelam fiets. O, en dan is daar Elrike, wat Joe se gedagtes lees nog voordat hy hulle kan bedink. Die drietal word die spil waarom alles draai in Wat het geword van Dinsdag? Dis ’n roman wat verdigsel en waarheid vervleg, nes die kunswerke van twyfelagtige waarde wat Joe produseer. Enersyds is die roman ’n terugblik op drie onstuimige dekades in Johannesburg, en andersyds ’n verhaal van een man se leuens wat hom inhaal – oor sy kleintyd, oor drome van roem wat hy skaars kan onthou, maar bowenal oor Nina. ’n Fyn afgeronde, skerpsinnige roman oor selfontdekking, heimwee en verlies.
Geheimnis, Babylon - Wie aus einer Hure eine Jungfrau geworden ist Geheimnis, Babylon - Wie aus einer Hure eine Jungfrau geworden ist

Автор: Helmut Stucher

Год издания: 


Bist du wahnsinnig geworden? Bist du wahnsinnig geworden?

Автор: Claudia Erdheim

Год издания: 


Warum Gott Mensch geworden Warum Gott Mensch geworden

Автор: Anselm von Canterbury

Год издания: 


Aus mir ist ein Mensch geworden ... Aus mir ist ein Mensch geworden ...

Автор: Katrin Wagner

Год издания: 


Sind wir eigentlich schuldig geworden? Sind wir eigentlich schuldig geworden?

Автор: Claudia Rauchegger-Fischer

Год издания: