Die vertes in
Автор: Zirk van den Berg
Год издания: 0000
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy ook ’n man van durf is. Maar dit duur nie lank voordat hy ontnugter word deur die effek van die Duitse uitwissingsbevel teen die Herero’s en die onderdrukking van die Namas nie. Lisbeth Lowenstein, ? arm Jodin, moet met ’n Duitse setlaar trou wat sy skaars ken. Toe hy van sy perd af val en sterf, kies sy om saam met die Nama-werkers van sy plaas af te vlug. Mordegai Guruseb, ’n Damara-man, ontsnap uit ’n konsentrasiekamp waar Herero’s besig is om van ontbering te sterf. Maar kort voor lank kom sy vryheid weer in gedrang. Dan is daar ook die mislukte dokter Albert Pitzer wie se pseudowetenskap ontluister word deur Alvaus Luipert, ’n skoolmeester en Nama-leier wat teen die koloniale bestel in opstand kom. Die vyf se lot vervleg op spannende wyse in die ongerepte landskap van Duits Suidwes-Afrika en stuur af op ’n denouement wat hul menslikheid tot die uiterste sal beproef.
Archives des decouvertes et des inventions nouvelles
Автор: Группа авторов
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Archives des decouvertes et des inventions nouvelles : faites dans les sciences, les arts et les manufactures, tant en France que dans les pays etrangers,pendant l'annee 1817 : avec l'indication succincte des principaux produits de l'lndustrie nationale francaise, des notices sur les prix proposes ou decernes par differentes societes litteraires, francaises et etrangers, pour l'encouragement des sciences et des arts ; et la liste des brevets d'invention accordes par le gouvernement pendant la meme annee».