Christine le Roux Keur 3
Автор: Christine le Roux
Год издания: 0000
“Vir die eerste keer voel sy wat die verskil is tussen ’n soen om die skyn te bewaar en een wat haar aan die brand steek sodat sy duisel.” In Die honger hart erf Julia Naude een helfte van haar peetpa se plaas saam met Andre Malan, sy plaasbestuurder: op voorwaarde dat hulle trou. Julia beskou dit as Middeleeus en belaglik. Sal sy kans sien om vir een jaar met ’n vreemdeling in ’n gereelde huwelik te tree sodat sy haar erfporsie kan behou? Gita Duinen, in Deel van die pakket, staan op die drumpel van ’n nuwe lewe. Sy begin as persoonlike assistent vir ambassadeur Frans du Toit werk . . . maar soek hy ’n assistent of ’n vrou? Sake raak gekompliseerd en Gita wil meer as net deel van ’n pakket wees. In Verskuilde liefde is Edmund Wiese weer tuis na sy broer, Fanie, se dood. Tot sy verbasing is hy ’n oom van ’n tweeling en skuldgevoelens begin weer aan hom knaag. Hy kan sien dat sy skoonsuster sukkel om kop bo water te hou met twee babas. Edmund se loopbaan was sy enigste prioriteit; is veertig te oud om van mening te verander?
Pensees de Christine, reine de Suede avec une notice sur sa vie
Автор: Kristina
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Pensees de Christine, reine de Suede : avec une notice sur sa vie».
Histoire de Christine, reine de Suede. T. 1
Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 1».
Histoire de Christine, reine de Suede. T. 2
Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 2».
La princess Christine. T. 2
Автор: Henri Zschokke
Год издания:
Полный вариант заголовка: «La princess Christine : T. 2 : episode historique de commencement du XVIII siecle / par Henri Zschokke ; traduits de l'Allemand par A. Loeve-Veimars».
Christine: A Fife Fisher Girl
Автор: Barr Amelia E.
Год издания: