Vleiswond
Автор: Johann de Lange
Год издания: 0000
Hierdie bundel is ’n boeiende, onverskrokke verkenning van gay-liefde. Daar word onder meer gefokus op die verhouding tussen die erotiese en die religieuse; seksualiteit word metafoor vir die oorgee van die liggaam as offer, maar terseldertyd as die ervaring wat ’n verlossing bewerkstellig. Vleiswond se baie oor die menslike ervaring van liefdesontrou, die besef van tydelikheid en verganklikheid en die verhaal van liefde-in-doodloopstrate.