Найти книгу: "Uit oerwoud en vlakte"


Uit oerwoud en vlakte Uit oerwoud en vlakte

Автор: Sangiro

Год издания: 0000

Uit oerwoud en vlakte is die bundel waarmee Sangiro in 1921 debuteer, wat daarna in Frans en Engels vertaal word en waarvan jare lank meer eksemplare as van enige ander Afrikaanse boek – met uitsondering van die Bybelvertaling – verkoop is. In al drie stukke slaag Sangiro daarin om die dier-mens-wereld deur 'n fyn balans tussen die dierlike en menslike eienskappe van die oerwoudbewoners te handhaaf en hulle met liefde waar te neem en te teken.
Kristalvlakte Kristalvlakte

Автор: Amy Jephta

Год издания: 

Uit die flenters van oorloe smous Priscilla vir haar en haar familie ? lewe aanmekaar. 'n Gemeenskap op die Kaapse Vlakte bloei op die snypunt van politieke ordes, bende-base en godsdiensleiers. Soms is daar eilandjies vrede, soos in enige goeie oorlog. Maar oorlog is soos liefde: dit sal ? pad vind. En solank die bloeddruk klop, sal Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die geskiedenis. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van ? gemeenskap, ? verhaal veel groter as die van individuele karakters. Hierdie herwerking van Bertholt Brecht se Mutter Courage und ihre Kinder bied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek ? sosiale werklikheid oop tot op die been.