Найти книгу: "Griet skryf ’n sprokie"


Griet skryf ’n sprokie Griet skryf ’n sprokie

Автор: Marita van der Vyver

Год издания: 0000

Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En so kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.
Una grieta en el espacio Una grieta en el espacio

Автор: Madeleine L?Engle

Год издания: 


Gotas que agrietan la roca Gotas que agrietan la roca

Автор: Hector Arenas Amorocho

Год издания: 


La grieta desnuda. El macrismo y su epoca La grieta desnuda. El macrismo y su epoca

Автор: Martin Rodriguez

Год издания: 

La grieta desnuda explora el fondo de olla de una Argentina tan subejecutada como saturada de interpretaciones. Es un libro sobre la epoca, sus puntos ciegos y sus crujidos. Y sobre las obsesiones de los autores: el macrismo y la Historia con mayuscula, el Estado y la clase media, la desigualdad y la crisis, Cristina y el peronismo… Para escribir este libro, Martin Rodriguez y Pablo Touzon apelaron a sus mejores armas –la mirada sagaz sobre la coyuntura, la buena prosa y el dialogo entre amigos– haciendo honor a una de las mas clasicas tradiciones nacionales: el ensayo para pensar la Argentina.

Weerkaatsings - 'n sprokie Weerkaatsings - 'n sprokie

Автор: Eleanor Baker

Год издания: 

Die verhaal van Lize Bergen, ’n Suid-Afrikaanse meisie wat vanwee siekte ’n lang tyd in ’n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. ’n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.

Liefde is ’n sprokie Liefde is ’n sprokie

Автор: Fynbosskrywers

Год издания: 

Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oe agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is so tuis in die water soos ’n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop. Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart. Wanneer sy ontvoer word, is hy vasberade om haar te red . . . Die nuwe ou in die klas se bene is in ysterstutte en sy hare staan orent asof hy pas vir iets geskrik het. Lilliette is sommer vies dat sy hom met wiskunde moet help. Veral aangesien hy nog die vermetelheid het om haar “Wipstert” te noem! Hierdie bundel bevat 22 kortverhale wat op bekende sprokies gebaseer is – maar met ’n heerlike moderne kinkel! Hier is stories wat jou hart sal steel, dit dalk in ’n duisend stukkies sal breek of jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.