Найти книгу: "Hermann Giliomee: Historikus"


Hermann Giliomee: Historikus Hermann Giliomee: Historikus

Автор: Hermann Giliomee

Год издания: 0000

Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met die van 'n land wat hom boei en besiel, 'n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal gerekende historikus ondersoek Giliomee lewenslank die ontstaan en handhawing van die skerp verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sy werk is vars en vreesloos, en vind aanklank by kenners en gewone Afrikaanse lesers wat oor hulself en hul verlede begin herbesin. Sy uitgesprokenheid haal hom dikwels die gramskap op die hals – uit wyd uiteenlopende oorde. Hy is al gebrandmerk as 'n slang in ons midde", 'n oorbeligte", 'n taalbul" en die boer in the woodpile". Hoewel Giliomee as kind van die Afrikaner-volksbeweging in die 1950's grootword, wyk hy af van die nasionalistiese tradisie in sy kritiese ondersoek na die opkoms, hoogty en ondergang van eksklusiewe Afrikanermag. Hy lewer veral in die 1980's en 1990's skerp kritiek op die regering se alleenheerskappy en sy onwilligheid om vanuit 'n posisie van mag te begin onderhandel. Met binnekring-kennis is sy verstaan van Afrikanermag ingelig en genuanseerd, iets wat saam met sy onderhoudende vertelwyse lei tot talle topverkopers, waaronder die magistrale The Afrikaners, wat in 2003 deur The Economist uitgesonder is as een van sy boeke van die jaar.
Ausgewahlte Nocturnes v. John Field fur Violine mit Pianofortebegleitung ubertragen v. Fr. Hermann Ausgewahlte Nocturnes v. John Field fur Violine mit Pianofortebegleitung ubertragen v. Fr. Hermann

Автор: Джон Филд

Год издания: 


Hermann und Dorothea Hermann und Dorothea

Автор: Иоганн Вольфганг фон Гёте

Год издания: 


Herman i Dorota - Hermann und Dorothea Herman i Dorota - Hermann und Dorothea

Автор: Johann Wolfgang von Goethe

Год издания: 


Hermann Brunner i jego rzeznia Hermann Brunner i jego rzeznia

Автор: Marcin Zegadlo

Год издания: 


Filozof czystego poznania. Rzecz o Hermannie Cohenie Filozof czystego poznania. Rzecz o Hermannie Cohenie

Автор: Andrzej J. Noras

Год издания: