Найти книгу: "Suster Leanie se groot hart"


Suster Leanie se groot hart Suster Leanie se groot hart

Автор: Naretha Franken

Год издания: 0000

Suster Leanie ontferm haar oor die haweloses in die parkie oorkant Worcester Med, ongeag haar kollegas en haar verloofde, wynboer Henk, se vermanings. Dis haar tyd en geld en as sy iemand daarmee kan help, gaan sy dit doen. Dora en Isak is tog so bly as sy vir hulle kos bring of sommer net gesels. En dan is daar Lu, die lang, maer man met die blou oe en die woeste baard. Hy hou hom eenkant, maar Leanie kan nie anders as om oor hom te wonder nie: Waar sou sy familie wees? Waarom leef hy op straat? Wanneer Lu met bloedvergiftiging en harsingskudding in die hospitaal beland, verdiep Leanie se betrokkenheid by die man se wel en wee. Terwyl Leanie ’n skokonthulling oor Henk se verlede moet verwerk en matrone Elizna Truter se venynigheid moet verduur, leer sy Lu – nou skoongeskeer en gesond – se hartseer verhaal ken. Sal hy, en Leanie, weer geluk kan vind?
De Zwervers van het Groote Leger: Historisch verhaal uit het tijdperk 1810-1813 De Zwervers van het Groote Leger: Historisch verhaal uit het tijdperk 1810-1813

Автор: Piet Visser

Год издания: 


Gala w Nowym Orleanie Gala w Nowym Orleanie

Автор: Maisey Yates

Год издания: 


The Groote Park Murder The Groote Park Murder

Автор: Freeman Wills Crofts

Год издания: 

From a murder in South Africa to the tracking down of a master criminal in northern Scotland, this is a true classic of Golden Age detective fiction by one of its most accomplished champions.When a signalman discovers a mutilated body inside a railway tunnel near Groote Park, it seems to be a straightforward case of a man struck by a passing train. But Inspector Vandam of the Middeldorp police isn’t satisfied that Albert Smith’s death was accidental, and he sets out to prove foul play in a baffling mystery which crosses continents from deepest South Africa to the wilds of northern Scotland, where an almost identical crime appears to have been perpetrated.The Groote Park Murder was the last of Freeman Wills Crofts’ standalone crime novels, foreshadowing his iconic Inspector French series and helping to cement his reputation (according to his publishers) as ‘the greatest and most popular detective writer in the world’. Like The Cask, The Ponson Case and The Pit-Prop Syndicate before it, here were a delightfully ingenious plot, impeccable handling of detail, and an overwhelming surprise ‘curtain’ from a masterful crime writer on the cusp of global success.This Detective Club classic is introduced with an essay by Freeman Wills Crofts, unseen since 1937, about ‘The Writing of a Detective Novel’.

Noc w Nowym Orleanie Noc w Nowym Orleanie

Автор: Caitlin Crews

Год издания: 


Die groot gedagte Die groot gedagte

Автор: Gideon Joubert

Год издания: 

Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? En waar pas God in?

Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Die boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die talle ontdekkings oor die kosmos en kwantumfisika die afgelope dekade. Veral data wat deur die Hubble-teleskoop deurgesend is, het baie teoriee laat wankel.
Bekende oud-joernalis Gideon Joubert bied die inligting pakkend aan vir kenners en leke, en maak met helder, verstaanbare taal selfs ingewikkelde begrippe toeganklik.