Best Books Studiewerkgids: My Japan
Автор: Hettie van Zyl
Год издания: 0000
Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Op die planke – My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: 'n Volledige bespreking van die drama, Opsommings van al die tonele, Woordverklarings, Kontekstuele vrae, 'n Bespreking van die drama, karakterisering, literere begrippe, simbole, temas, styl en motiewe, Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker, 'n Konsepvraestel, Foto's van die verhoogstuk. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Op die planke – My Japan, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal. 'n Volledige antwoordstel (met onderwysernotas wat voorafinligting bevat) is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
Japan
Автор: Группа авторов
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Japan : containing illustrations of the character, manners, customs, religion, dress, amusement, commerce, agriculture etc. of the people of that empire : with 20 coloured engravings / edited by Frederic Shoberl».
Japanese Fairy Tales
Автор: Yei Theodora Ozaki
Год издания:
This is a collection of Japanese fairy tales translated by Yei Theodora Ozaki based on a version written in Japanese by Sadanami Sanjin. According to Ozaki, “These stories are not literal translations, and though the Japanese story and all quaint Japanese expressions have been faithfully preserved, they have been told more with the view to interest young readers of the West than the technical student of folk-lore.” Ozaki freely added to and changed the original stories for color and background.1.0