Найти книгу: "Elf dae in Parys"


Elf dae in Parys Elf dae in Parys

Автор: Elizabeth Wasserman

Год издания: 0000

“Kyk!” se Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musee d’Orsay, by die Eiffeltoring val ’n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor ’n tydperk van elf dae te ervaar.
Paryska kochanka Paryska kochanka

Автор: Catherine Hewitt

Год издания: 


Katedra Najswietszej Panny Paryskiej. Dzwonnik z Notre-Dame Katedra Najswietszej Panny Paryskiej. Dzwonnik z Notre-Dame

Автор: Victor Hugo

Год издания: 


W cieniu paryskiej Kultury W cieniu paryskiej Kultury

Автор: Jaroslaw Abramow-Newerly

Год издания: 


Paryski swit Paryski swit

Автор: Magdalena Leszner-Skrzecz

Год издания: 


Swieta i boska liturgia blogoslawionego ojca naszego Germana, biskupa Paryskiego Swieta i boska liturgia blogoslawionego ojca naszego Germana, biskupa Paryskiego

Автор: German Paryski

Год издания: