Найти книгу: "Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT"


Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT

Автор: Alta Engelbrecht

Год издания: 0000

Hoe goed ken jy die roman Pad na jou hart? Verstaan jy die inhoud en struktuur van die roman? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek. Leerders kan in ’n aparte boek die antwoorde tot die kontekstuele vrae, blokkiesraaisels en invulvrae skryf. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Agtergrondinligting oor letterkunde. • ’n Volledige bespreking oor die intrige van die roman (eksposisie, motoriese moment, verwikkeling, ontwikkeling, krisis/klimaks en ontknoping). • Kontekstuele vrae oor elke intrige-fase. • ’n Samevattende verduideliking van elke verhaalelement in die roman. • ’n Letterkundige vraestel (met wenke). • Filmstudie. • ’n Glossarium. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Pad na jou hart, ’n roman geskik vir Graad 10 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal.
The Makers of Modern Rome, in Four Books The Makers of Modern Rome, in Four Books

Автор: Маргарет Олифант

Год издания: 


The Judgment Books The Judgment Books

Автор: Эдвард Бенсон

Год издания: 


Hymns from the Greek Office Books Hymns from the Greek Office Books

Автор: John Brownlie

Год издания: 


The Alden Catalogue of Choice Books, May 30, 1889 The Alden Catalogue of Choice Books, May 30, 1889

Автор: Alden John Berry

Год издания: 


The Expositor's Bible: The Books of Chronicles The Expositor's Bible: The Books of Chronicles

Автор: Bennett William Henry

Год издания: