Найти книгу: "Melodie Omnibus 1"


Melodie Omnibus 1 Melodie Omnibus 1

Автор: Elza Rademeyer

Год издания: 0000

In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof na traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem verlof om haar grootwordplek, waar alles begin het, te besoek. In Beenaf bokkie val die bodem uit Candy Cilliers, diere-aktivis, se wereld toe haar ouers feitlik oornag alles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar “oom”, Fouche Mulder, en hy verwag sy moet vir hom gaan huishou op sy plaas – waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag! In Romanse agter die skerms wen Colette ’n naweek op ’n gasteplaas saam met haar gunsteling-tydskrif se held van die maand. Maar die “held”, Emile, is juis die een man saam met wie Colette nie wil wees nie. Want hy het al haar hart gebreek. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de la Roche wat Colette se hart sal verower?
Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


Vingt melodies pour chant et piano Vingt melodies pour chant et piano

Автор: Жорж Бизе

Год издания: 


Melodies pour chant et piano par Ch. Gounod Melodies pour chant et piano par Ch. Gounod

Автор: Шарль Франсуа Гуно

Год издания: 


Vingt melodies pour chant et piano par Gabriel Faure Vingt melodies pour chant et piano par Gabriel Faure

Автор: Габриель Урбен Форе

Год издания: 


Quattro Melodie per una voce e Pianoforte da G. Sgambati Quattro Melodie per una voce e Pianoforte da G. Sgambati

Автор: Джованни Сгамбати

Год издания: