Найти книгу: "Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Gr 12 EAT"


Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Gr 12 EAT Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Gr 12 EAT

Автор: Группа авторов

Год издания: 0000

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poesiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poesiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poesiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poesiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poesie. • Bespreking van elke poetiese begrip wat in die gedigte voorkom. • Gedigontledings volgens poetiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae oor elke gedig. • Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte. • Engelse vertalings van elke gedig in die poesiebloemlesing. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poesiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
The Makers of Modern Rome, in Four Books The Makers of Modern Rome, in Four Books

Автор: Маргарет Олифант

Год издания: 


The Judgment Books The Judgment Books

Автор: Эдвард Бенсон

Год издания: 


Hymns from the Greek Office Books Hymns from the Greek Office Books

Автор: John Brownlie

Год издания: 


The Alden Catalogue of Choice Books, May 30, 1889 The Alden Catalogue of Choice Books, May 30, 1889

Автор: Alden John Berry

Год издания: 


The Expositor's Bible: The Books of Chronicles The Expositor's Bible: The Books of Chronicles

Автор: Bennett William Henry

Год издания: