Найти книгу: "Pirana"


Pirana Pirana

Автор: Rudie van Rensburg

Год издания: 0000

KASSIE SE VYANDE IS TOT DIE TANDE GEWAPEN … Wanneer Kassie Kasselman die saak van ’n vermiste oudkollega begin ondersoek, is dit duidelik hier skuil meer as net ’n dwelmverwante verdwyning. Hoe lyk dit dan vir Kassie of dit verband hou met twee ander sake ? ’n ontvoering en ’n moord ? op sy lessenaar? Van die Kaapse ganglands tot die Krugerwildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselige visdam en die glans-en-skanswereld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind – of Rooi Els se vrou is visvoer.
La pirana La pirana

Автор: John Willis

Год издания: