Найти книгу: "Joernaal van Jorik"


Joernaal van Jorik Joernaal van Jorik

Автор: D.J. Opperman

Год издания: 0000

Joernaal van Jorik (1949), is ? vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (? naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik Johannes) wat tydens die Tweede Wereldoorlog in ? duikboot as spioen in Kaapstad aankom. Hy leer die land en sy mense, sy verskeidenheid landskappe en kontraste ken en raak verstrik in die politieke situasie en lewenswyse van Suid-Afrika. – J C Kannemeyer
Op pad: 'n Reisjoernaal Op pad: 'n Reisjoernaal

Автор: Dana Snyman

Год издания: 

As Dana na besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk – en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wereldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na 'n plek van genade en hoop.