Найти книгу: "Edms. Bpk."


Edms. Bpk. Edms. Bpk.

Автор: D.J. Opperman

Год издания: 0000

Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wereld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroeer mis, is die bundel tog as ? duidelike eenheid gekonsipieer. – J C Kannemeyer