Найти книгу: "Die despoot van Duiwelskloof"


Die despoot van Duiwelskloof Die despoot van Duiwelskloof

Автор: Ena Murray

Год издания: 0000

In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marista Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huishou. Michael is ’n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ’n rolstoel, word Marista se bondgenoot en vertroueling.