Die einde van die reenboog
Автор: Annelize Morgan
Год издания: 0000
In Die einde van die reenboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ? edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ? nuwe lewe vol avontuur en liefde…