Goue horisonne
Автор: Annelize Morgan
Год издания: 0000
In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om na sy broer se dood Langlaagte teen ? belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Christiaan van den Heever voel dit vir Carolien, Hendrieka se mooi dogter, asof haar lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie.