Annelize Morgan Omnibus 6
Автор: Annelize Morgan
Год издания: 0000
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Veronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sevigne. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ? Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek. In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om na sy broer se dood Langlaagte teen ? belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Christiaan van den Heever voel dit vir Carolien, Hendrieka se mooi dogter, asof haar lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie. In Die einde van die reenboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ? edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ? nuwe lewe vol avontuur en liefde.
Il Morgante Maggiore. T. 3
Автор: Luigi Pulci
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Il Morgante Maggiore. T. 3 / Di Luigi Pulci».
Il Morgante Maggiore. T. 2
Автор: Luigi Pulci
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Il Morgante Maggiore. T. 2 / Di Luigi Pulci».
Il Morgante Maggiore. T. 1
Автор: Luigi Pulci
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Il Morgante Maggiore. 1 / Di Luigi Pulci».
Fata morgana
Автор: Михайло Коцюбинський
Год издания:
«Fata morgana» Михайла Коцюбинського – соціально-побутова повість із символічною назвою: легендарний образ Моргани, що уособлює примарність, нездійсненність мрій, проектується на сподівання українського селянства щодо землі***. Найвідомішими творами автора є «Тіні забутих предків», «Intermezzo», «Дорогою ціною», «Цвіт яблуні», «Ялинка», «Харитя», «Хо», В путах шайтана», «На камені», «Під мінаретами» тощо. Михайло Коцюбинський – український письменник-імпресіоніст, майстер психологічної прози.