Найти книгу: "Sluiers van die nag"


Sluiers van die nag Sluiers van die nag

Автор: Ena Murray

Год издания: 0000

Dokter Ralph Weideman sluit ? bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuitief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevolle besitting verloor?