Найти книгу: "Sag ruis die nagwind"


Sag ruis die nagwind Sag ruis die nagwind

Автор: Susanna M Lingua

Год издания: 0000

Miljoenersdogter Alta van Eden besluit om ? verpleegster te word na haar pa in ? ernstige motorongeluk betrokke was. Wanneer sy oom Petrus Conradie op Saaiplaas gaan verpleeg, leer sy ook sy kinders ken – en dit is nie altyd aangenaam nie. En oom Petrus se testament bevat ? eienaardige bepaling wat vir Alta baie pyn, maar ook uiteindelik ongekende vreugde meebring.