Найти книгу: "Kamee"


Kamee Kamee

Автор: Roela Hattingh

Год издания: 0000

’n Vars nuwe stem in Afrikaans. Die verhale in hierdie bundel belig uiteenlopende karakters, milieus en temas. Hattingh gooi die net wyd: in een verhaal neem ’n Hindoe-meisie wraak na haar Joodse kerel se verraad; in ’n ander word ’n 4x4 die middelpunt van ’n boeretroue. Daar is huwelike wat verbrokkel, ouers en kinders, slagters en vegetariers, rebelle en randfigure. ’n Stem met sensitiwiteit en insig is egter telkens aan die woord, en bind die verhale nie slegs tot eenheid saam nie, maar dwing die leser tot nadenke.
Kaljud ja kameeleonid Kaljud ja kameeleonid

Автор: Marek Kahro

Год издания: 

Peagi taiskasvanuikka joudev kunstihuviline noormees Joel, kelle ema on pohjakainud joodik ja isa ammuse tragoodia tottu invaliidistunud, elab vaikses vaikelinnas ning puuab juhutoodega endal hinge sees hoida. Karmi reaalsuse vaigistamiseks pogeneb ta aeg-ajalt fantaasiavalda, kus hakkavad jarjekindlalt voimust votma pimedad joud. Kui saatus paiskab Joeli kokku joukast perest parit tudrukuga, vallandub armastusest, vihkamisest, unistustest ja valedest labipoimunud ohtlik sundmustejada, mis viib meeleheitlike tegudeni. Marek Kahro (snd 1987) debuutromaan Kaljud ja kameeleonid palvis Tanapaeva 2010. aasta romaanivoistlusel III koha.

Kameeleonmees Kameeleonmees

Автор: Ketlin Priilinn

Год издания: 

Hetkeks valitses koridoris vaikus, keegi kolmest mehest ei oelnud sonakestki ja ka naabriproua oli markamatult oma korteri ukse taha taandunud. Noore politseiniku pilk jai korraks pidama Gretheli kohul. „Kardan, et meil on teile halbu uudiseid,” lausus ta siis. „Teie elukaaslane leiti tana hommikul surnult.” Lapseootel Gretheli elukaaslase ootamatu surma pohjus naib olevat roovmorv. Asja asub uurima noor politseinik, kelle jaoks see on esimene morvajuhtum. Ent peatselt votab kogu lugu upriski kummalise ilme …

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie 'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

Автор: Annelie Ferreira

Год издания: 

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.

Hard soos kameeldoringhout Hard soos kameeldoringhout

Автор: Sarah du Pisanie

Год издания: 

Wat vrees sy die meeste? Die wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Martie Schlage trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want na haar ma se dood moet sy net by haar sendelingpa uitkom.
“Braam is wild, so hard soos kameeldoringhout. Wanneer hy die dag besef jy is ’n vrou, wil ek nog sien hoe gedra hy hom soos ’n heer!” het Pieter van Bergen gewaarsku. Maar waarheen kan Martie vlug? En wil sy vlug?