Geheime Revolusie
Автор: Niel Barnard
Год издания: 0000
In die duister wereld van spioene geld die gewone reels nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid – selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niel Barnard in die laat 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy hoogs geheime gesprekke met Nelson Mandela begin voer. Nie eens die kabinet het geweet nie. In Geheime Revolusie lig Barnard vir die eerste keer die sluier oor die tronkgesprekke – wat uiteindelik tot Mandela se vrylating en die eerste demokratiese verkiesing sou lei. Dit bied 'n fassinerende blik op Mandela die mens en op sy politieke oortuigings. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's. Barnard maak etlike onthullings: Van die gesprekskanaal wat NI met die Russiese KGB geskep het en die Britse spioene wat op ons kernwapenvermoe gespioeneer het (en vasgetrek is) tot ministers se eskapades in die buiteland.
Beytrage zur geheimen Geschichte der Menschheit
Автор: Christoph Martin Wieland
Год издания:
Примечание: Полное собрание сочинений К. М. Виланда. Полный вариант заголовка: «C. M. Wielands Sammtliche Werke. Bd. 14 : Beytrage zur geheimen Geschichte der Menschheit».
Sendschreiben an den Herrn geheimen Hofrath
Автор: Friedrich Munter
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Sendschreiben an den Herrn geheimen Hofrath und prof. D. Friedrich Creuzer, uber einige Sardische Idole : mit 2 Kupfertafeln / Friedrich Munters».