Louisa du Toit Omnibus 9
Автор: Louisa du Toit
Год издания: 0000
In Sy was ’n somerdeel kom Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om ? stuk dorpsbeplanning vir sy firma te doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie? In Dan kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel. In Skerwe van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy aanneemsuster, Madie, ook ? pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet en Madie toenemend van mekaar verwyder. En in Lamplig teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf, maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, ? speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe ? sprokie groei?
Le crime de l'omnibus
Автор: Fortune du Boisgobey
Год издания:
Louisa Pallant
Автор: Генри Джеймс
Год издания:
The Pavlova Omnibus
Автор: Austin Mitchell
Год издания:
An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.
The Reluctant Vampire Omnibus
Автор: Eric Morecambe
Год издания:
An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.