Найти книгу: "Emma en die Creepy Komplot"


Emma en die Creepy Komplot Emma en die Creepy Komplot

Автор: Marianna Brandt

Год издания: 0000

Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer na die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei op die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .
Der Mann, der Donnerstag war – Ein Komplott anarchistischer Terroristen Der Mann, der Donnerstag war – Ein Komplott anarchistischer Terroristen

Автор: Гилберт Кит Честертон

Год издания: 


Planetenroman 95 + 96: Sohne der Liga / Das Westrak-Komplott Planetenroman 95 + 96: Sohne der Liga / Das Westrak-Komplott

Автор: Kurt Mahr

Год издания: 


Perry Rhodan 2989: Das Kortin-Komplott Perry Rhodan 2989: Das Kortin-Komplott

Автор: Uwe Anton

Год издания: 


Das Komplott zu Lima Das Komplott zu Lima

Автор: Roberto Schopflocher

Год издания: 


Das Tomatenkomplott Das Tomatenkomplott

Автор: Renate Pitz

Год издания: