Vyf vir vreugde
Автор: Ena Murray
Год издания: 0000
Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ? onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ? verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda na die troue by Ruben se huis opdaag, wag daar ’n erge verrassing op haar. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?
Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
Автор: Johannes Bertus de Villiers
Год издания:
Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teoriee oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos die van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.