Найти книгу: "Leiboom"


Leiboom Leiboom

Автор: Eunice Basson

Год издания: 0000

In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironiee en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos die van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is ’n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.