Sarah du Pisanie Omnibus 10
Автор: Sarah du Pisanie
Год издания: 0000
In Die Suidwestertjie ken Sarie Wessels net die sonkant van die lewe – tot daardie onheilsdag dat die lot juis haar tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te los. Sommer met die intrapslag loop dinge skeef . . . Tuis duik ? onverwagte penarie in Hugo se lewe op. Hy huisves sy broer, Paul, en die se twee kleuters terwyl hul ma ? rugoperasie ondergaan, maar blindedermontsteking stel sy huishoudster ? maand lank buite aksie. Wat nou gedaan? Sarie, die aflos-huishoudster, steel dadelik klein Annemie en Karl se harte. Met haar sonnige geaardheid laat sy selfs vir Hugo, die bot buffel, geleidelik ontdooi en anders na die lewe kyk. Totdat die snobistiese Alice Sullivan op die toneel verskyn en hom waarsku dat daar dalk slinkse plannetjies agter die Suidwestertjie se onskuld skuil. Hugo kan homself nie meer peil nie. Nog erger, selfs die jaloesieduiwel begin hom teister wanneer Daan by Sarie kom kuier. Het die son dalk te laat in sy lewe begin skyn? In Dierbare drosters moet Betsie Viljoen se pa weens geldnood hul plaas aan Barend von Throtha verkoop en by die Ebony-myn gaan werk, en dit steek ? wit vlam van wraak in haar hart aan. En nou, na jare op die stowwerige myndorpie, is Jasper Viljoen oorlede en wag sy en haar vier pragtige halfsussies op die mynmagnaat om hulle te kom haal. Gelukkig kry hulle snuf in die neus oor sy plan om vir Betsie werk te kry en die ander vier weeshuis toe te stuur. Met wa en donkies vlug hulle na die ou berghut op die plaas. As hulle moes geweet het dat ou Barend se seun, Ludwig, op die plaas boer, sou hulle dadelik die hasepad gekies het. Gelukkig kry hulle ? beskermengel in die vorm van die vertoiingde ou prospekteerder, oom “Slonsie”. Wanneer Barend besluit om self op Kameeldoring na die Viljoen-dogters te kom soek, het Ludwig sy eie planne om hulle te beskerm. Want Betsie is die eerste meisie wat sy gewese verloofde, Anette Adendorf, se beeld uit sy hart verdryf. Anette daag egter onverwags saam met sy pa op die dorp op, en skommel Ludwig se kaarte lelik deurmekaar. Waar eindig jammerte en waar begin liefde? En kan ? vrou weer lewe in uitgebrande kole blaas? In ’n Nooi vir Omdraaikrans sorg Hilda Cronje met 'n slinkse slenterslag dat haar vriendin Mariet Fourie weer eens haar kastaiings uit die vuur moet krap. Na ? tref-en-trap-ongeluk jaag Hilda weg. ? Ooggetuie wys haar omkoopgeld van die hand en haar gewetenlose daad kom op die lappe. ? Desperate Bernard Cronje reel dat sy selfsugtige dogter drie maande tikster moet speel vir doktor Kobus Liebenberg, sielkundige navorser op die afgelee Omdraaikrans. Maar Hilda het net een ambisie en dit is om ? topmodel in Johannesburg te word. Eers op Omdraaikrans ontdek Mariet waarvoor sy haar ingelaat het. Almal minag en wantrou haar en sy sukkel om die rol van haar selfsugtige, gewetenlose vriendin oortuigend te speel, want sy kan eintlik niks anders wees as haar onbaatsugtige self nie. Kobus kan “Hilda Cronje”, oftewel “Griet”, dus in geen kategorie plaas nie. Totdat Yvonne Sterling, Kobus se vriendin, onwetend die eerste saadjie van agterdog oor die geval Cronje saai. Waarom lyk sy tikster Griet so baie na Hilda Cronje, die sosiale vlinder wat gereeld oor glansblaaie dartel? Kobus begin in die doolhof van Griet se identiteit rondspeur. Nie net sy agterdog nie, maar ook Mariet se hart dryf haar al meer in ’n hoek . . .
Le crime de l'omnibus
Автор: Fortune du Boisgobey
Год издания:
Our Country Nurse: Can East End Nurse Sarah find a new life caring for babies in the country?
Автор: Sarah Beeson
Год издания:
Introducing Sean Dillon – terrorist, assassin, hero – in his first three adventures from master storyteller Jack Higgins.EYE OF THE STORMSean Dillon is a hired killer. The IRA, the PLO, ETA – he’s worked for them all. Now, with the Gulf War raging, the Iraqis need his services for an apocalyptic strike at the heart of the West. But British Intelligence are on his trail – they have hired a killer to stalk a killer; a mortal enemy who is hell-bent on revenge. As the lightning strikes and the bullets fly, Sean Dillon will discover how it feels to be at the eye of the storm…THUNDER POINTA diver discovers a priceless treasure off Thunder Point: a German U-boat containing proof that Martin Bormann escaped from Hitler’s bunker, bearing the most explosive secrets of the Third Reich – and the devastating document known as the Windsor Protocol. For the sake of national security, the U-boat must be destroyed, no questions asked. Sean Dillon, Britain’s most wanted terrorist, is about to be made an offer he cannot refuse…ON DANGEROUS GROUNDA deathbed confession from a Mafia kingpin reveals details of a top-secret treaty, believed lost in a plane crash in 1944. To keep it secret the British and Chinese governments will do whatever it takes. Soon, Sean Dillon enters the fray; his feared expertise tested as he battles ruthless killers and higher unseen powers to expose treacheries, colossal truths, and risk everything he loves in an explosive quest for justice.
In Sarah’s Shadow
Автор: Karen McCombie
Год издания:
Sisters – one of the closest relationships in the world? Megan and Sarah wouldn’t agree…MEGAN'S STORY: Megan is constantly in her big sister's shadow. Prettier, smarter, funnier, Sarah has it all; the adoration of their parents, a great group of friends, talent, and – of course – Conor. Megan struggles to retain her identity as she tries to turn the tables on her lucky, gifted sibling. But is the pecking order ever going to change?SARAH'S STORY: Now we see the sisterly relationship from Sarah's point of view, and slowly, it begins to dawn on the reader that things are not quite as they seem. Could it be that Megan’s perspective is not quite as accurate as originally perceived?
The Pavlova Omnibus
Автор: Austin Mitchell
Год издания:
An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.