Найти книгу: "Skoppensboer"


Skoppensboer Skoppensboer

Автор: Duane Aslett

Год издания: 0000

“Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor al wat roer, is Skoppensboer” – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle “uitvee”. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwereld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwereld is vertroue ? luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sy omstandighede kan bekostig, is om op ? prostituut verlief te raak . . .