Найти книгу: "Om Amelie se tafel"


Om Amelie se tafel Om Amelie se tafel

Автор: Elsa Winckler

Год издания: 0000

Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie? Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat Amelie ’n ver ent pad moet ry om sowaar in simpel groepies te gaan rondfoeter, word haar wereld omgekeer. Die man sukkel met haar en weet net watter knoppies om te druk. Wanneer sy Chris leer ken en besef hy’t ’n groot, luide familie – presies die soort wat sy so graag om ’n gesellige etenstafel in haar eie tuin sou wil sien, die soort waaroor sy droom sedert haar ouers se ontydige dood – is haar kop aan die draai. Dit verg allerlei ompaaie, en harde werk van Chris se kant, om deur Amelie se bagasieknope te sny. Sal sy haar dinge kan laat staan en die familie wen waarna sy so smag? En dit voor Chris besluit sy’s net te veel moeite?
Altdeutsche Gedichte aus den Zeiten der Tafelrunde. T. 1 Altdeutsche Gedichte aus den Zeiten der Tafelrunde. T. 1

Автор: Felix Franz Hofstater

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Altdeutsche Gedichte aus den Zeiten der Tafelrunde : 1 Theil : aus Handschriften der k.k. Hofbibliothek in die heutige Sprache ubertragen / von Felix Franz Hofstater».

Altdeutsche Gedichte aus den Zeiten der Tafelrunde. T. 2 Altdeutsche Gedichte aus den Zeiten der Tafelrunde. T. 2

Автор: Felix Franz Hofstater

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Altdeutsche Gedichte aus den Zeiten der Tafelrunde. 2 Theil / aus Handschriften der k.k. Hofbibliothek in die heutige Sprache ubertragen von Felix Franz Hofstaeter».

Dom przy ulicy Amelie Dom przy ulicy Amelie

Автор: Kristin Harmel

Год издания: 


Amelie, la nina que no nacio Amelie, la nina que no nacio

Автор: Alvaro Puig

Год издания: 


Die Kameliendame Die Kameliendame

Автор: Александр Дюма

Год издания: