Найти книгу: "Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10"


Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10 Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10

Автор: Группа авторов

Год издания: 0000

Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei.
Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoe ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.
Geniet hierdie piekfyn leerervaring!
Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia. Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia.

Автор: Herman Bavinck

Год издания: 


Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848 Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848

Автор: Faddegon Pieter

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK) Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930) Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: