Найти книгу: "Siobhan van die sirkus"


Siobhan van die sirkus Siobhan van die sirkus

Автор: Jaco Fouche

Год издания: 0000

En ek is die een met die naam wat al hoe meer mense deesdae reg uitspreek, al vrees ek die skade is reeds gedoen deur die miljoene kere wat ek “Sioeben” genoem is. Dis “Shiwon”, my magtig, dis hoe ’n mens dit se, met ’n w soos in witwarm-klap-as-jy-weer-my-naam-verkeerd-kry.
Dis ’n coming of age-storie met Siobhan, ’n effens opstandige tiener in graad 11 as hoofkarakter. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by ’n sirkusskool aan te sluit “om net ’n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar – en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy na matriek wil neem”. By die sirkusskool ontmoet sy ’n uiteenlopende klomp karakters (elk wat sy eie spreekwoordelike masker dra) wat almal uiteindelik ’n invloed op haar sal he in haar soeke na haarself – soos Klein-Piet, die sirkusinstrukteur en sy geheimsinnige Columbine, en die ernstige, volwasse Greer wat glad nie inpas by ’n sirkusskool nie, maar wat deurentyd ’n sterk invloed op Siobhan het.
LasseMaia detektiiviburoo. Tsirkusemoistatus LasseMaia detektiiviburoo. Tsirkusemoistatus

Автор: Martin Widmark

Год издания: 

Kumneaastased klassikaaslased Lasse ja Maia peavad Valleby linnas hobi korras omaenda detektiiviburood. Sarja kolmandas raamatus ootab paevavalgele toomist moistatus, kuhu kaovad tsirkuseetenduse kaigus rahakotid, telefonid ja muu vaartuslik kraam. Loomulikult ei jaa terava silma ja terava taibuga noored uurijad seegi kord hatta.

Sirkusboere Sirkusboere

Автор: Sonja Loots

Год издания: 

“Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning,” bulder Ben. “U is by die grootste militere skouspel wat die wereld nog gesien het!” Hy stap van een kant van die arena na die ander. “Ek wil u voorstel aan ’n groep helde uit die mees verafgelee dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg – en hulle doen dit vandag weer. Die keer vir u plesier.” Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook ’n stil figuur. Agter hom huiwer ’n vrou en ’n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. “Generaal Piet Cronje,” roep Ben oor sy megafoon. Cronje gaan staan met ’n geboe hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld. Waarom doen Cronje dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teekom: Cronje wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos ’n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe ’n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede en hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.

Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse

Автор: Jurgen Banscherus

Год издания: 

Een van die beroemde Sirkus Zampano se jongleurs roep Kwaaikofski se hulp in. Pedro se suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en die sirkusbaas ruik lont. Kwaaikofski sal gou moet uitvind wie besig is met skelmstreke in die sirkustent, voordat Vanessa dalk in gevaar is. ’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Sirkus Sirkus

Автор: Irma Venter

Год издания: 

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien jaar oud. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel maar op ’n dag verander alles, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met ’n ultimatum. As sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar chronies siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs. Dis hoe Adriana in Berlyn beland. Dis hier waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Ver weg van alles wat bekend en veilig is, leer Adriana waartoe sy in staat is. Bowenal leer sy dat niemand, ook nie sy nie, ooit heeltemal onskuldig is nie.

Siobhan's Miracle - They Told Us She Had Weeks to Live. Then the Most Amazing Miracle Happened Siobhan's Miracle - They Told Us She Had Weeks to Live. Then the Most Amazing Miracle Happened

Автор: Ellen & Derek Jameson

Год издания: 

The true story of a remarkable life – and a death deferred. Siobhan was a Belfast girl from a working class family who grew up to become a university professor and world-renowned authority on English and Irish literature. In 2000, Siobhan Kilfeather was diagnosed with terminal cancer. By then she was married and a mother of two young children. In February 2000 she embarked on a pilgrimage to Lourdes and through the power of prayer she made a pact with the Virgin Mary – a mother to a mother – Siobhan asked for more time so that her children could grown to an age where they would know and remember her. Three days later she checked into the Royal Marsden Hospital in London for a course of radiotherapy.• Suffering from cancerous melanoma the surgeon was amazed when her x-ray showed that the cancer in her lungs had gone, any treatment was no-longer needed. Seven years later the cancer returned. But Siobhan died peacefully with the knowledge that her time had come.