Найти книгу: "Die Silberstein-trilogie"


Die Silberstein-trilogie Die Silberstein-trilogie

Автор: Etienne le Roux

Год издания: 0000

’n Welkome heruitgawe van Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) insluit. Dit is romans wat in Suid-Afrika en die buiteland hoog aangeslaan is. Nie net het die afsonderlike romans destyds in Brittanje en Amerika (en elders) aandag getrek nie, maar Penguin het ook in 1972 in hul Modern Classics-reeks die trilogie uitgegee onder die titel To a Dubious Salvation (‘n heruitgawe het in 1985 gevolg).
Die eerste roman is ’n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry ’n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose. Op die oog af is Een vir Azazel ’n speurroman waar ’n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan ’n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, ’n verstandelik vertraagde jongman, lei tot ’n tragedie – een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.
Henry Frottey - Sein erster Fall: Teil 2 - Das Ende der Trilogie: Ein Roman in Schwarzwei? Henry Frottey - Sein erster Fall: Teil 2 - Das Ende der Trilogie: Ein Roman in Schwarzwei?

Автор: Jan Philipp Zymny

Год издания: 


Bluttrilogie Bluttrilogie

Автор: Jennifer Schreiner

Год издания: 


Elfenseele - Die komplette Trilogie Elfenseele - Die komplette Trilogie

Автор: Мишель Харрисон

Год издания: 


Die Trilogie der Sonderausgaben Die Trilogie der Sonderausgaben

Автор: Felix Brocker

Год издания: 


Die Bosheit-Trilogie Die Bosheit-Trilogie

Автор: Gustav Wied

Год издания: